Daybreak
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Vermeulen Street, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Vanaf R930 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Daybreak is in De Aar geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels en eetplekke.
Die verblyf bestaan uit 3 slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamer. Die eenhede beskik ook oor lugversorging vir die warm Karoo-somerdae en elektriese komberse vir die koue winternagte. Gaste het ook toegang tot DStv en gratis WiFi om vermaak te word.
Gaste kry veilige parkering op die perseel tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jeanetta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 51 Vermeulen Street, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Gaste dink Daybreak het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Vermeulen Street, De Aar, 7000, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang