Successfully reported
+69

De Akker Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Louis Botha Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

De Akker Gastehuis is in Louis Trichardt, 'n dorp in die Soutpansberg-bergreeks in die Limpopo-provinsie van Suid-Afrika geleë. Dit is die ideale ligging vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die gastehuis beskik oor 5 slaapkamers, elkeen individueel ingerig en met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n slim-TV met DStv.

Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar en die huis het deurgaans sonkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Marie G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus. Gerieflike verblyf. Baie stil en rustige omgewing.
Sep 2025
Marie G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik oorgebly. Lekker gemaklike bed. Kamer het alles wat nodig was vir gerief.
Sep 2025
Marie G
5.0
Oase in die Noorde. Heerlik gebly en gerus.
Sep 2025
Louise V
5.0
Baie lekker gebly. Baie mooi, netjies en skoon. Sal De Akker Gastehuis hoogs aanbeveel. Die badkamer was besonders mooi met 'n groot moderne stort en ...
Sien meer
Mrt 2024
Jacob C
Besigheidsreis
0.0
Eerste klas verblyf. Baie netjies en effektief. Alles werk.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Este Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 26 Louis Botha Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink De Akker Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Louis Botha Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cc328ef202b01cba9b7b2291ddf512a75e3df453281147d6495765cf6caa7cf0d010e7587586b142633dc305f1bbf7fc788?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 26 Louis Botha Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.031025500216 29.913249024537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang