De Akker Kothuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonstraal Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
De Akker Kothuis is 'n selfsorgkothuis wat op 'n werkende wynplaas aan die buitewyke van die dorpie Paarl geleë is.
Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met plek vir 'n ekstra matras. Die hoof- en tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. WiFi-toegang word ook voorsien.
Die leefarea maak oop op 'n lieflike stoep wat buite-stoepmeubels het en uitkyk oor 'n welige tuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Ligging
- Sonstraal Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonstraal Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang