Successfully reported
+219

De Baken Self-catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 JJ Cleverly Street, Walvis Bay, Erongo
  • Vanaf R2 090 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Baken Self-catering is naby die strandmeer in Walvisbaai in Namibië en is naby die dorp se restaurante en aktiwiteite. De Baken bied verblyf in kleurvolle en ruim selfsorgeenhede.

Elkeen van die 6 selfsorgeenhede is uniek versier. Elke eenheid het optiesevesel-internet, ’n TV met Netflix en ’n kombuis wat met eetgerei, breekware, glasware, ’n stoof, ketel, broodrooster, mikrogolf en yskas toegerus is.

Daar is veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Die verblyf is ideaal vir sake- en vakansie-reisigers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Coenita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 8 JJ Cleverly Street, Walvis Bay, Erongo
  • Gaste dink De Baken Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 JJ Cleverly Street, Walvis Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb905e7203ddc122afe5a0b13f6d6d7adde284e0bf3e2715dae13b06bd6bf32002610095364e2d07a8d960d86fb02e32b9ce9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 090 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 8 JJ Cleverly Street Walvis Bay Erongo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.961851 14.487
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang