Successfully reported
+19

De Bakke Terrace 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Road, Unit 6 De Bakke Terrace, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 880 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

De Bakke Terrace 6 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige De Bakke Terrace-kompleks geleë in Mosselbaai, ideaal vir 'n gesin of groep vriende en binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel op die tweede verdieping het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n balkon met 'n ingeboude braai, buitesitplek en pragtige see-uitsigte. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel in 'n toesluitmotorhuis. Daar is ook 24-uur bemande sekuriteit by die kompleks.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Point Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 185

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • George Road, Unit 6 De Bakke Terrace, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Bakke Terrace 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 880
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 880
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 880
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Road, Unit 6 De Bakke Terrace, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ee51f25792b64f125f181a3ad7de0e9f074f5a221f384269db291088ed66693451bf499ed0da42259c9d4a558c17a7ed466?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 George Road Unit 6 De Bakke Terrace 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.173704437124 22.127998609834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang