Successfully reported
+13

De Bergen

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5A Meyer Street, Bergsig, George, 6546, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

De Bergen bied selfsorgverblyf in die bekoorlike Tuinroete dorp, George, in die Wes-Kaap.

George is geleë aan die voet van die Outeniekwaberge en bied 'n uitstekende basis vanwaar u die Tuinroete kan verken.

De Bergen is sentraal geleë net 'n klipgooi van Hoërskool Outeniqua wat dit ideale verblyf maak vir enige sport en skool aangeleenthede. Al die winkels, restaurante en wegneem ete plekke wat jy kan nodig kry, is binne 5 minute se ry.

Die verblyf bestaan uit 'n duplekseenheid met slaapplek vir tot 5 gaste. Veilige parkering agter 'n sekuriteitshek word voorsien. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer, 'n goed toegeruste kombuis, oopplan-leefarea en toegang tot 'n privaat tuin met braaigeriewe. Onbeperkte wifi is beskikbaar.

Doendinge in die area sluit visvang, hangsweef, duik, bergfietsry, voetslaan, walviskyk (in seisoen) en perdry in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 1

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Aldridge C
Gesin met tieners
5.0
Service was good. We enjoyed our stay and will come back again. Very good. Enjoyed it nice and warm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Kurt F
Gesin met klein kinders
5.0
Great value for money. Very clean. The host was delightful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Ivan V
5.0
Extremely neat, super comfy couches and bed, beautifully decorated. This beautiful place exceeded all our expectations. Everything was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Jacques G
Gesin met tieners
5.0
Fastasmagories. Ek en my gesin het lekker gebly. Die gasheer was baie vriendelik en ek kon haar enige tyd kontak vir hulp.
Apr 2025
Ernest J
Gesin met tieners
5.0
Baie vriendelike gasheer. Woning is goed toegerus. Sal definitief weer kuier. Ons het baie, baie lekker gebly. Pragtige woning. Definitely feels like ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 5A Meyer Street, Bergsig, George, 6546, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Bergen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5A Meyer Street, Bergsig, George, 6546, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ca5593e8280be612de09208a09893adcff88b3d15e86c305464bb3faccea7ebca67448b26da96578916484b12e378e38afe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 5A Meyer Street Bergsig 6546 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.956252300092 22.469653231975
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang