Successfully reported
+73

De Bergkant

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

De Bergkant is 'n geskiedkundige Kaap-Hollandse huis in Prins Albert, aan die voet van die Swartberg in die Groot-Karoo.

Verblyf is beskikbaar in 4 Deluxe Suites wat elk 'n sitkamer, slaapkamer en 'n en suite-badkamer het, en daar is ook 5 Deluxe Dubbelkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Verder is daar 'n plafonwaaier, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale in elke kamer. Die meeste kamers het ondervloerse verhitting. Elke badkamer het 'n dubbelstort, Victoriaanse bad en ondervloerse verhitting. Katoenhanddoeke word voorsien. Al die kamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Die linne is egte katoen.

Ontbyt word in die eetkamer langs die swembad of op die terras in die tuin onder die bome bedien. Die meeste bestanddele is afkomstig van die dorp en plaaslike plase.

Die afgesonderde tuine spog met 4 swembaddens. Die 1 swembad is 15 m groot en word omring deur 'n grasperk en die ander privaat swembad en 2 plonspoele. Daar is ook 'n sauna en 'n stoombad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marinda P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie, baie lekker. De Bergkant het verskriklik vriendelike personeel. Die ontbyt was fantasties en die sjokolade net voor slaaptyd was baie spesiaal.
Okt 2025
Johan T
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Baie gasvry en professioneel.
Sep 2025
Rajeev B
5.0
Charming B&B. Tracey was so warm and helpful. The place is really well maintained, with a delicious breakfast, and we would definitely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Francois V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. De Bergkant is ongelooflik. Dit is smaakvol gemeubileer, pragtig en stylvol. Die ligging is puik en die kliëntediens van Tracey nog beter. Diens...
Sien meer
Okt 2024
Alan L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en veruklik. Van ons aankoms tot ons vertrek was ons getref deur die vriendelikheid en behulpsaamheid van die personeel.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bronnie Chelsey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 5 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Bergkant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b5369f40e1a31c081f639b90e7cb52f7e2f40bd020fc626a62c3032f33b9df649fbc9256788d5b29ca615464b66004b6154?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 5 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.231700974256 22.0316397252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang