De Blauwe Schuit
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 19 Feb 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Moregloed Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 600R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
De Blauwe Schuit bied gehalteverblyf vir 'n gesin of vriende in Dwarskersbos. Die verblyf bied maklike toegang tot die strand, winkels, restaurante en trekpleisters.
Hierdie huis het 2 eenhede, elk met 'n hoofslaapkamer en 'n en suite-badkamer. Beide hoofslaapkamers het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die en suite-badkamers het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is 'n solderslaapkamer in elke eenheid en dit het 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte toilet en wasbak op die grondverdieping. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Dit sitarea het rusbanke, lugversorging en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste.
Daar is 'n gedeelde binnebraai-area by die ingang van die huis en 'n aparte buitebraai.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 42
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 23 Moregloed Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Moregloed Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang