Successfully reported
+110

De Bos Backpackers & Camping

  • Kapasiteit: 141 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Brown Street, De Bos Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Bos Backpackers & Camping is 'n lieflike gastelodge wat oornagverblyf in Montagu bied. Hierdie lodge is ideaal vir enkelreisigers, natuurliefhebbers, paartjies of klein gesinne wat op soek is na 'n opwindende wegbreek.

Die lodge bied 'n verskeidenheid verblyfopsies soos rugsakreisiger-suites en -slaapsale, skaduryke kampplekke en 5 privaat, kindervriendelike selfsorgkothuise. Die kampplekke het braaigeriewe en gemeenskaplike badkamers met storte met warm en koue water.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelparkie vir kinders en braai-areas. Gaste kan ook voëlkyk, op wildritte gaan en die restaurant besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lauran B
Saam met vriende
5.0
Baie rustige atmosfeer en vriendelike mense. Dankie. Baie lekker gebly. Sal graag weer wil teruggaan. Dankie.
Sep 2025
Julie E
5.0
Great weekend away! Lekker stay! Had a lovely weekend away with a room full of strangers. Facility was exactly as shown online. Staff w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Leandria D
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing time, spent in the lovely town of Montagu. Tranquil environment, child friendly. Definitely will return in summer.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Sasha M
Saam met lewensmaat
5.0
The perfect getaway. This campsite was so incredibly beautiful, with wonderful views, spacious areas and clean amenities. The staff are...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Mark L
Saam met vriende
5.0
Great choice for a stopover or holiday. Excellent budget accommodation. Friendly staff - Carol is a good communicator! We only utilised...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8 Brown Street, De Bos Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Bos Backpackers & Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 141 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Brown Street, De Bos Guest Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08f1d53ed7f552f85c38af5577165e1f9c55fc006e222453cb28007138680b290508d5186a23ca250c51afa57eeaee160c20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 8 Brown Street De Bos Guest Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.788856202107 20.112434325151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang