Successfully reported
+11

De Branders 37

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 37, Paardekraallaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

De Branders 37 is in 'n kompleks in Hartenbos en is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met see-uitsigte en bied gerieflike toegang tot die strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede slaapkamer 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Linne word voorsien en WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n onderdakbalkon en gaste kan die see-uitsigte bewonder terwyl hulle die ingeboude braaigeriewe gebruik. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

De Branders 37 is naby plaaslike winkels en restaurante en bied direkte toegang tot die strand, wat dit ideaal maak vir 'n strandvakansie vir gesinne en groepe vriende.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Stapelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Joswin P
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. Was baie lekker, sal definitief weer in die toekoms die omgewing en de branders besoek.
Aug 2025
Linde J
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige uitsig! Ons het heerlik gebly in DeBranders. Pragtige woonstel met wonderlike ligging.
Jul 2025
Riaan B
Gesin met tieners
5.0
Puik puik puik. Baie lekker gebly. Plek was fantasties. Lighting puik en mense goue harte van Hartenbos. Sal enige tyd weer daar bly.
Mei 2025
Johan D
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Baie lekker daar gebly. Teen die see.
Feb 2025
Marguerite B
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent view and location and very clean. We had a wonderful 2 weeks and will. Excellent. Perfect view and location and very clean. W...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Géor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • De Branders 37, Paardekraallaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Branders 37 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 37, Paardekraallaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cd1adf9216a47529e6ec7c6e7a7e0b4f4eec2bf466ac17df57212d909d1a2a2bb790f535c565cfa7e6efae6e47b1561b8a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 De Branders 37 Paardekraallaan 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1237317 22.1196366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang