Successfully reported

De Branders 38

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Surita H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker! Baie lekker gebly, kinders het dit vreeslik geniet. Blyplek het alles wat mens nodig het en die uitsig is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlik gekuier . Het baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Sentraal t.o.v. fasiliteite met toegang tot winkels / stapafstand. Lekker naweek en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Baie lekker, veral ligging was 'n bonus. Teen R2600/nag word verwag dat TV sal werk. Ook geen WiFi en radio werk nie, en jammer om te sê 'n hele paar kakkerlakke. Selfs met tuiskoms ook in ons kombuis goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jan 2025

Dit is die beste ligging, veilig, gemaklik, goed uitgerus. Paar keer al hier oorgebly, daar is 'n rede waarom ons bly terugkom, dit is die beste ligging, veilig, gemaklik, goed uitgerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thilda K
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie lekker gekuier in Hartenbos! Sal De Branders 38 enige dag aanbeveel. Alles wat jy nodig het is daar. Die binne braai was 'n absolute wenner. Die feit dat elke kamer sy eie badkamer het, is ook 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mare L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekkerste ontspan. Dit was so lekker. Stap afstand na alles wat jy nodig het. See reg voor jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizce V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Beste see uitsig! Verseker die moeite werd. Lieflike plek en ons het heerlik ontspan. Die ligging is perfek en die uitsig oor die see kan nie beter nie. Voel of jy op 'n skip is. Ons het net gemis waar ons dat daar nie handdoeke verskaf word nie, so moes die eerste aand sonder dit klaarkom en die volgende dag gaan koop. Verder was die plek tops. Ons kom kuier verseker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Wonderlike akkommodasie, skoon, netjies, goed toegerus, amazing view. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 800
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 38, Paardekraal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4771ad50537d918c26c226794db9296bfe418cf5ab6375a98464a77de393a97c5f4a3c120b3b459478707d5313a27bc10839?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 800 per nag (plek vir 7) 27 5 1 5 De Branders 38 Paardekraal Avenue 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123809720264 22.119445430822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang