Successfully reported
+23

De Branders 38

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 38, Paardekraal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 R2 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

De Branders 38 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Die woonstel bied 'n uitstekende uitsig oor die see en direkte toegang tot die strand.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwasse gaste en 3 kinders beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het dubbelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad, en die tweede badkamer het 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed, en die badkamer het 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank toegerus. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Surita H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker! Baie lekker gebly, kinders het dit vreeslik geniet. Blyplek het alles wat mens nodig het en die uitsig is pragtig!
Jul 2025
Danie B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gekuier . Het baie lekker gebly, baie dankie.
Apr 2025
Marinus V
Gesin met tieners
5.0
Sentraal t.o.v. fasiliteite met toegang tot winkels / stapafstand. Lekker naweek en veilig.
Sep 2024
Thilda K
5.0
Baie lekker gekuier in Hartenbos! Sal De Branders 38 enige dag aanbeveel. Alles wat jy nodig het is daar. Die binne braai was 'n absolute wenner. Die ...
Sien meer
Jul 2024
Mare L
Saam met vriende
5.0
Lekkerste ontspan. Dit was so lekker. Stap afstand na alles wat jy nodig het. See reg voor jou.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • De Branders 38, Paardekraal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Branders 38 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 800
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 38, Paardekraal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4771ad50537d918c26c226794db9296bfe418cf5ab6375a98464a77de393a97c5f4a3c120b3b459478707d5313a27bc10839?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 800 per nag (plek vir 7) 27 5 1 5 De Branders 38 Paardekraal Avenue 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123809720264 22.119445430822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang