De Branders 38
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Branders 38, Paardekraal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 500R2 800 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
De Branders 38 is 'n selfsorgwoonstel op die 2de verdieping in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Die woonstel het 'n asemrowende uitsig oor die see en direkte toegang tot die strand.
Die eenheid het slaapplek vir tot 4 volwasse gaste en 3 kinders en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers is elk met 'n dubbelbed ingerig. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad, en die tweede badkamer het slegs 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en ontbyttoonbank. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele, asook 'n ingeboude braai. Gaste kry veilige parkeerplek asook toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- De Branders 38, Paardekraal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink De Branders 38 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Branders 38, Paardekraal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang