Successfully reported
+32

De Branders 50

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Branders 50, Paardekraal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

De Branders 50 is 'n selfsorg-dubbelverdiepingwoonstel wat oor die Hartenbos-strand uitkyk. Dit is net 'n kort entjie se ry vir 'n lekker daguitstappie na George of Knysna of 'n lekker middagete by die hawe.

Die woonstel het gemaklike slaapplek vir tot 6 gaste. Die eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 'n oopplan-leefarea. Die kombuis is ten volle toegerus en ingerig met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die leefarea lei na die balkon met braaigeriewe.

Die kompleks het parkeerplek op die perseel, 24-uur sekuriteit en toegang tot 'n waskamer. Die kompleks het 'n pragtige swembad. Daar is ook braaigeriewe by die swembadarea.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
DStv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Monique C
Gesin met tieners
5.0
Baie mooi, met 'n pragtige uitsig. Was baie lekker gewees vir ons eerste keer in die Wes-Kaap, naby aan die eetplekke en het lekker geloop en plekke v...
Sien meer
Jul 2025
Karin W
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike vakansie. Baie lekker gebly. Het dit so baie geniet.
Mei 2025
Ilse L
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut amazing verblyf. De Branders 50 sal ek beslis aanbeveel, die view is amazing, woonstel was goed toegerus met alles wat jy nodig het. Inboek w...
Sien meer
Feb 2025
Teresa B
Saam met vriende
5.0
Beslis 'n heerlike plek om by die see te ontspan. Ons het ons verblyf baie geniet. Alles was baie skoon en netjies. Die ligging is perfek en kon die s...
Sien meer
Nov 2024
Carolien J
Saam met vriende
5.0
Heerlik! Die kuier was heerlik, ons sal definitief weer kom.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • De Branders 50, Paardekraal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Branders 50 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Branders 50, Paardekraal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc85b9a1ecafc2619bcd2ad13433904c9dd7c4a6d830d3abc16f1ce7a6113b7ff9359b48da0b3c2f37864e07342df88384ceb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 57 5 1 5 De Branders 50 Paardekraal Avenue 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.123555 22.119933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang