Successfully reported

De Branders 57

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Fabriccio M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ons was 2 families oor die langnaweek. 2 dae son en 2 dae reën maar lekker! Ja, dit was heerlik. Van Rochelle wat uitgehelp het met die besprekings tot Suzette wat agter ons gekyk het deur die naweek. Almal het 5-ster aandag en hulp verleen, en selfs 'n bietjie verder gegaan as wat verwag was. Die beskrywing op die webwerf was duidelik en ons het so voorbereid aangekom, maar dit lyk soos Suzette het bietjie verder gegaan en die klein goedjies vir ons voorberei soos skoonmaakmateriaal, braai goedjies, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
De Branders 57
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat julle dit geniet het en sien uit om julle weer te ontvang!

Izilda K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie lekker mooi seeuitsig. Netjies en skoon asook stapafstand van al die geriewe. Baie lekker gebly dan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martjie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Feestelike kuier. Heerlike kuier, goed toegeruste blyplek en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes N
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2025

Lekker man lekker. Ja, het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacob V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Fantasties! Fantastiese diens, van die bespreking af. Goeie kommunikasie, ligging is ideaal. Woonstel is baie netjies en het ons verwagting oortref. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
De Branders 57
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms!

Carol B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Brilliant accommodation with stunning views of the sea! Thoroughly enjoyable, all the necessary amenities were available. Clean and tidy accommodation. Parking undercover is a bonus. Stunning views, quiet, and I would have loved to stay longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
De Branders 57
Thank you for the positive review, Carol. Hope to see you again!

Perót L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Perfek. Ons het baie lekker gebly by De Branders 57. Die eenheid is ruim, netjies en in 'n goeie toestand. Die mooiste uitsigte vanaf die eenheid oor die see. Stap afstand van die Seefront winkel sentrum. Ek sou net dalk 'n skottelgoedwasser verkies het in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norma O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Lekker ontspan. Baie lekker gebly pragtige see uitsig. Sal weer De Branders 57 weer kies om te bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
De Branders 57
Baie dankie. Sal julle graag weer ontvang by De Branders.

Retha B
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Ligging fantasties, netjies, modern. Baie lekker gebly en sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sherwin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Hartenbos is our favorite place to stay. Central, safe, beautiful. Loved De Branders. Safe, clean, beautiful views and walks, don't even have to get into the car for anything. Maybe just add an extra chargeable light because of load shedding. Not always easy to take all the needed things with you if you fly down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
De Branders 57
Thank you for the review Michele. We have added rechargeable bulbs for the bedlamps in the rooms upstairs and there is one rechargeable lamp for downstairs, but will definitely look at adding another to use especially when going to the bathroom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 72

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 57, Paardekraal rd, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA326f5672d1188cb199b7bb347cc339d1a77e8fefe0e69b9cd731e7f900abcf25c1e998652a0f50368eb11320f0d59b05e434?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 De Branders 57 Paardekraal rd 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.12358688062 22.119933664799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang