Successfully reported
+21

De Branders 57

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 57, Paardekraal rd, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

De Branders 57 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-duplekswoonstel op die strandfront in 'n blok woonstelle wat teen die hoofswemstrand in Hartenbos geleë is en ononderbroke see-uitsigte bied.

Akkommodasie beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n tweede kamer met 2 enkelbeddens en 2 badkamers. Die badkamer het 'n bad en 'n stort en die oopplan-sitarea en -eetarea is toegerus met 'n slaapbank wat gepas is vir 2 kinders, 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n TV met DStv. Die sitarea maak op die balkon oop met ingeboude braaigeriewe en sitplek buite. Beddegoed word voorsien. WiFi is beskikbaar.

Die blok woonstelle het 'n swembad, veilige, onderdakparkeerplek en 24 uur-sekuriteit. Hartenbos is 'n klein vakansieoorddorp tussen George en Mosselbaai en spog met verskeie Blouvlagstrande, 'n waterpark naby die strand en geleenthede om walvisse, dolfyne en robbe sien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Fabriccio M
Gesin met tieners
5.0
Ons was 2 families oor die langnaweek. 2 dae son en 2 dae reën maar lekker! Ja, dit was heerlik. Van Rochelle wat uitgehelp het met die besprekings to...
Sien meer
Apr 2025
Izilda K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker mooi seeuitsig. Netjies en skoon asook stapafstand van al die geriewe. Baie lekker gebly dan.
Mrt 2025
Martjie M
Saam met vriende
5.0
Feestelike kuier. Heerlike kuier, goed toegeruste blyplek en naby alles.
Mrt 2025
Jacob V
Saam met vriende
5.0
Fantasties! Fantastiese diens, van die bespreking af. Goeie kommunikasie, ligging is ideaal. Woonstel is baie netjies en het ons verwagting oortref. S...
Sien meer
Nov 2024
Carol B
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant accommodation with stunning views of the sea! Thoroughly enjoyable, all the necessary amenities were available. Clean and tid...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 72

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • De Branders 57, Paardekraal rd, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Branders 57 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders 57, Paardekraal rd, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA326f5672d1188cb199b7bb347cc339d1a77e8fefe0e69b9cd731e7f900abcf25c1e998652a0f50368eb11320f0d59b05e434?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 De Branders 57 Paardekraal rd 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.12358688062 22.119933664799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang