De Branders 57
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Branders 57, Paardekraal rd, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
De Branders 57 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-duplekswoonstel aan die strand in 'n woonstelblok op die hoofswemstrand in Hartenbos en bied ononderbroke see-uitsigte.
Daar is 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers en 1 is toegerus met 'n bad en stort. Daar is 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea op die onderste verdieping. Die oopplan-sitkamer en -eetarea is toegerus met 'n slaapbank, geskik vir 2 kinders, 'n 6-sitplek eetkamertafel en stoele, en 'n TV met DStv. Die sitarea lei na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe en buitesitplek. Beddegoed word ook voorsien, maar geen handdoeke nie. Wi-Fi is beskikbaar.
Die woonstelblok beskik oor 'n swembad, veilige onderdakparkeerplek en 24 uur-sekuriteit. Hartenbos is 'n klein vakansieoorddorpie tussen George en Mosselbaai, en spog met verskeie Blouvlagstrande, 'n strandfrontwaterpark, en geleenthede vir walvis-, dolfyn- en robbekyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 72
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- De Branders 57, Paardekraal rd, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink De Branders 57 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Branders 57, Paardekraal rd, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang