Successfully reported

De Branders Penthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jd B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ons het dit werklik baie geniet. Marijanka was ons gasvrou gewees en sy was absoluut puik. Sy het ons alles gewys en was uiters behulpsaam gewees. Die ontvangs is vir my persoonlik baie belangrik, want dan is dit soveel makliker om alles te verstaan en ook te weet wat gedoen kan word of nie. Sy was stiptelik daar en het presies aan ons verduidelik hoe alles werk. Dit was baie aangenaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eretha V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Sien weer volgende jaar! Heerlike spasie! Gerieflik geleë, naby alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Uitstekend! Baie netjies. Gasvrou die vriendelikste ooit. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2025

Most amazing relaxing stay. What an amazing gem in Hartenbos. Spacious, superb views with everything you need to make your stay amazing. Next time this will again be the first choice for accommodation. The host is amazing and super friendly and always willing to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Beste ligging en veiligheid. Lekker ruim. Die groot balkonne is 'n pluspunt. Lieflike ligging en ruim. Goed toegeruste eenheid. Jammer vir die vuil potte, panne en braai. Van die meubels kan doen met opgradering.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tania D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Heerlike see vakansie met die gesin. Niks om oor te kla nie. Baie lekker gekuier. Die penthouse is ruim met genoeg spasie vir almal. Die 2 onderdak parkerings is 'n groot bonus. Die gasvrou was baie gasvry en altyd beskikbaar om te help. Julle sal ons beslis weer sien. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel O
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Dit was 'n onvergeetlike vakansie! Ons het heerlik gebly en alles geniet. Die huis is tenvolle toegerus met alles wat mens nodig het. Verseker 'n wen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend C
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Baie goeie kliëntediens, eenheid is goed toegerus en baie netjies skoongemaak met aankoms. Loopafstand na strand en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Melise
De Branders Penthouse
Baie dankie vir jou goeie resensie, Myda Cronje. Ons waardeer dit opreg! As daar iets is waar ons kan verbeter, laat weet asb..

Deon S
Lang verblyf
4.8
Apr 2023

Fantastic location - great landlord to deal with. Baie behulpsaam en niks is te veel gevra nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laudete J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Amazing family holiday. Perfect location in the beach. It is clean and well-equipped. We would go back. Highly recommended for its location especially. Well-equipped and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders, Paardekraal Avenue, Hartenbos, 0081, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8e1370effa9cfc61d563f03d37cc837fb1ffb6ae0c2dea040271f77ff3ac5e15d0465ec7f1059f47e5a140cba9143a1613b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 De Branders Paardekraal Avenue 0081 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1236951 22.1196574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang