Successfully reported
+34

De Branders Penthouse

  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders, Paardekraal Avenue, Hartenbos, 0081, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

De Branders is in 'n woonstelgebou op die hoofswemstrand in Hartenbos geleë en bied ononderbroke see-uitsigte. Die kompleks is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel het slaapplek vir tot 8 volwassenes of 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 2 slaapkamers wat na sy eie balkon lei.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurplatskerm-TV het.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike balkonarea wat buitesitplek en 'n ingeboude braai het. Daar is 'n trap wat lei na die ruim dakpatio wat 'n buite-eetstel en braaigeriewe het. Die eenheid het ook slim-TV, WiFi en 2 veilige ondergrondse parkeerplekke. Hierdie eenheid is rolstoelvriendelik.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike geriewe in die kompleks wat 'n swembad en braai-area insluit.

Die kompleks is geleë in Hartenbos ATKV Strandoord met 'n wye verskeidenheid doendinge.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • De Branders, Paardekraal Avenue, Hartenbos, 0081, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Branders Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 750
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Branders, Paardekraal Avenue, Hartenbos, 0081, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8e1370effa9cfc61d563f03d37cc837fb1ffb6ae0c2dea040271f77ff3ac5e15d0465ec7f1059f47e5a140cba9143a1613b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 De Branders Paardekraal Avenue 0081 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1236951 22.1196574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang