Successfully reported
+28

De Dane Guestrooms

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Bornman Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Dane Guestrooms is 'n ruim selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Fichardtpark, Bloemfontein. Dit is geskik vir 'n enkeling of 'n paartjie en bied gerieflike blyplek naby aan al die besienswaardighede en doendinge.

Hierdie oopplan-woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met stort, wasbak en toilet. Die eenheid is versier in neutrale skakerings en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, kombuisie met mikrogolf en yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste is meer as welkom om gebruik te maak van die swembad en die braaiplek. Veilige parkering is beskikbaar in die inrypad agter 'n hek en die woonstel het sy eie ingang. Die eenheid is in 'n stil omgewing wat maklik bereikbaar en 'n kort afstand van die Rosepark Hospitaal, hipermark, die Hyperama, Fichardtpark Hoërskool en Laerskool is. Windmall Mall en die stadskern is ook naby De Dane Guest Room.

Besienswaardighede soos die Roostuin in King's Park, die Orchid House, Naval Hill Natuurreservaat, Nasionale Vrouemonument is net 'n klein entjie se ry van die eenheid af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Analie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 9 Bornman Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink De Dane Guestrooms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Bornman Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43407cc464d9c7b4c698d26a8a8573f465e0975e48fd05be43017c646e267ffe8fc1e0dbb520ed429fcddb3bf33fa4846efb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 9 Bornman Crescent Fichardtpark 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.146112896251 26.181668490171

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang