Successfully reported

De Denne Country Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Carli E
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Rustig en pragtig met uitstekende diens! Weereens uitstekende diens en pragtige plek om te bly, definitief een van my gunsteling plekke om te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Wonderlik! Sal baie graag weer kom en baie dankie vir al jul moeite! Ons was 'n gesin van 5 met ons 3 kinders en die tyd by Denne was fantasties - die personeel is baie vriendelik en goed ingelig en het uit hul pad gegaan om vir ons ekstra reëlings te tref t.o.v. vroeë ontbyt en laat uitboek. Pragtige omgewing en lekker swembad! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert J K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. Fantastiese uitsig vanaf die stoep, kamers goed toegerus, wonderlike vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Uitsig pragtig, verblyf self is so mooi en netjies! Pragtige plek met wonderlike personeel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Huis weg van huis. Kwaliteit slaapkamers. Rustige plaasomgewing. Baie goeie verblyf. Vriendelike en professionele personeel. Groot verskeidenheid met ontbyt. Ons het tuis gevoel. Ons kamer was skoon en nuut!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

So rustig, skoon en die personeel baie vriendelik en behulpsaam! Absoluut 'n aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Absoluut 'n moet kuier as jy in Oudtshoorn omgewing is! Pragtige plek en diens is uitmuntend! Kamers is ruim en restaurant se kos voortreflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wat 'n fees om in so netjiese, goed toegeruste plek te oornag. Pragtige omgewing. Ons het baie lekker gekuier, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irena W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Lovely! Wish we could have stayed longer. It was great! Staff are incredibly friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dries L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Salige Karoo nag in die reen! Heerlik gewees - bonus was lekker reën geleë nag en ons kon met wawyd oop stoepdeure dit geniet. Die kos in Ma Belle restaurant was 'n bonus - heerlike volstruis fillet en die lekker appeltert. Maak gerus 'n draai hier, dis dit werd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
De Denne Country Guest House
Goeie dag Dries, Baie dankie vir die mooi resensie ons waardeer dit baie en ons is so bly julle het lekker hier gebly by ons. Ons sien uit om julle weer te verwelkom by ons Mooi bly. Vriendelike Groete, Heswalene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 306
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 306
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 306
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Denne Farm, Off the R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b49bbfd8478eb704464c41726697ef5383fc70dff446c83b4359b941559973d86ccb0c2af2234cc6ede2cfa279a49aa17a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 306 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 De Denne Farm Off the R328 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.667099545219 22.125960169311
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang