Successfully reported

De Denne

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Nicky V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie netjies en gerieflik. Vriendelike en gasvrye gasheer. Soos ou vriende gesels!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik en rustig. Baie lekker gebly. Baie privaat in 'n groot huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig. Baie netjies en goeie ontvangs gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian K
1 nag
5.0
Jan 2025

Wonderful. It was brilliant because it was like living in the days when things were so well built and space was never a problem. Thank you all for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Peaceful. Beautiful old house with wooden floors and pressed ceilings. Nice splash pool for hot days!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin C
1 nag
4.8
Aug 2025

Awesome. Very pleasant with a friendly host, peaceful countryside experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Debra V
1 nag
5.0
Des 2024

Belewenis. Vreeslik baie lekker gebly, en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre G
1 nag
5.0
Des 2024

Die geriewe was 'n aangename verrassing, gasheer baie behulpsaam. Sal beslis weer b. Heerlike Karoo verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlien P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie aangename ervaring. Kamer was silwerskoon en netjies. Veilige parkering. Ons het heerlik gebly. De Denne is pragtig, netjies en baie interessant. Sal beslis weer daar oornag en De Denne met vrymoedigheid aanbeveel. André is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre O
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Unieke huis. Wat 'n unieke huis! Wonderlik gebly met gemaklike beddens en puik ingerigte huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Brand Street, McNaughton, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlOGViNTE3LTQ4ZTQtNDJkMi1hZmYwLWI5YzMzNTA0ODU4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 11 Brand Street McNaughton 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.47725 24.066888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang