Successfully reported

De Draai Gastehuis

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Hester C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ek kon rustig herlaai en al die 'geraas' uit my siel uit kry. Dit was wonderlik! Die huis is ruim en gerieflik. Goed toegerus met alles wat nodig is. Heerlike knus beddegoed. Absolute stilte en vrede. Die sterre was asemrowend mooi. Die brakkies het dit ook baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig en goed vir die siel. Baie mooi plek. Baie gerieflik. Advertensie moet dalk net noem dat dit 30 km buite Sutherland geleë is. Gaan beslis weer soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasmagories. Baie gerieflik en baie mooi uitsig van die Karoo. As jy ordentlik wil koud kry en die sterrehemel waardeer, is dit die plek om te bly. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars, lekker gesels. My hond het die rivier en plaasdam terdee geniet en sal definitief in die toekoms die plaas weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juandre M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Pragtige deel van Karoo wag nostalgie ontlok. Ons klomp vriende en familie het lekker gekuier in die stilte van die Karoo met vriendelike gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierr R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Great overnight stay. Great overnight stay but the location to the cottage needs some signage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sieg E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Rustigheid en gasvryheid. Baie lekker gebly. Pure Karoo gasvryheid. Ruim goed-toegeruste huis in die hartjie van die Karoo op 'n werkende plaas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

A wonderful get-away-from-it-all location: sky, mountains, silence. Good birding. Okkie and Engele were wonderful hosts, only checking in on us each day to make sure that everything was OK. Otherwise, we had the whole place to ourselves. Everything worked fine and was neat and orderly. We were free to explore to our hearts' content.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Perry D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2025

Peaceful and well located. Great Karoo hospitality and peaceful stay. Accommodation is rustic but clean and warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Dedraai is 'n herbesoek tipe gastehuis. Baie geniet. Dit was 'n wonderlike ervaring op die plaas. Huisies is baie goed toegerus met alles wat jy sal nodig hê. Eienaars is baie gasvry en laat jou sommer dadelik welkom voel. Ons het dit baie geniet om die plaasomgewing te verken. Die sterrekyk was iets besonders. Die rustige plaasatmosfeer het diep spore in ons hart gelaat. De Draai sal ons weer in die toekoms sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R354, Farm Wilgerbosch Kraal, Portion 2, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f47c8a1b2370a90fce16530165ebd6e5d0d2802ac7475b5657567b90e3751b969b6c7625ea1c172bc1ebb5a1b15a90d6c96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 9 5 1 5 R354 Farm Wilgerbosch Kraal, Portion 2 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.153608 20.722081
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang