De Eike
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 Ryneveld Street, Ryneveld Plaza, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Eike is 'n woonstel in die hartjie van Stellenbosch met asemrowende uitsigte oor die Helderberg. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-ontdekkingsreisiger.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort.
Die leefarea sluit 'n eetarea en 'n gemaklike rusbank in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, induksiestoof en wasmasjien.
Die woonstel is op die tweede verdieping geleë, en gaste sal toegang hê tot 'n openbare parkeerterrein agter die ingang van die gebou.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ligging
- 32 Ryneveld Street, Ryneveld Plaza, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 Ryneveld Street, Ryneveld Plaza, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang