Successfully reported
+23

De Goede Hoop Farmstead

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R43, Wilgerhof Farm, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

De Goede Hoop Farmstead is in die Breederiviervallei tussen Worcester en Villiersdorp geleë op 'n werkende plaas waar geakkrediteerde fairtrade-wyn, pere, appels, waatlemoene en spanspekke geproduseer word.

Die De Goede Hoop Plaasopstal is 'n ruim selfsorghuis wat tot 8 gaste kan akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-hemelbed en het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, 'n stort, asook 'n buitestort vir 2 mense. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort en 'n toilet.

Die moderne kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n elektriese oond, en 'n dubbel yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. Komplimentêre wyn, varsgebakte brood, koffie, tee, suiker, botter, konfyt, beskuit en olyfolie word voorsien, asook seisoenale vrugte.

Gaste kan ontspan in die sonnige sitarea, of die tweede sitarea wat toegerus is met 'n knus kaggel en 'n TV. Die leefarea maak oop op 'n onderdakbraai-area, en gaste kan ook gebruik maak van die kaggel en Kolkol-houtvuur-swembad wat oor die omgewing uitkyk. Drie komplimentêre sakke hout word voorsien, en bykomende hout kan op die plaas gekoop word.

Die plaas bied staproetes, fietstoere, visvang in die plaasdam en voëlkyk. Sonsondergang-wildritte kan ook op versoek teen 'n ekstra koste bespreek word.

Vir die wynentoesias is daar baie wynkelders om in die omgewing te besoek, soos BC Wines, Eagles Cliff Wynlandgoed en Aan de Doorns Kelder. Die meer avontuurlustige gaste kan die nabygeleë Klipbokkop besoek, 'n bootrit op die Breederivier geniet, of waterski by die Kwaggaskloofdam.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the R43, Wilgerhof Farm, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Goede Hoop Farmstead het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 800
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 5 800
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R43, Wilgerhof Farm, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92d98614850406d24d76fe651dfbb23308fcf6917b2ee26695a93b7b7d7ba3ed4ed10a3df06df0634f10faf32ff91d59e53b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Off the R43 Wilgerhof Farm 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.823932 19.438819
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang