Successfully reported
+32

De Graaff Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Graaff Manor is in die historiese dorpie Graaff-Reinet geleë en bied gaste 'n ontspannende verblyf in 'n historiese, dog moderne gastehuis net 600 m van die middedorp af en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die gastehuis bied 'n keuse van kamers wat tussen 2 en 5 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met dubbelbeddens of enkelbeddens. Sommige van die kamers het en suite-badkamers met storte terwyl Kamer 8 en 9 gedeelde badkamergeriewe het. Die kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, en van die kamers maak oop op 'n stoep.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Graaff-Reinet bied verskeie doendinge wat wissel van staproetes en 4x4-roetes in die Camdeboo Nasionale Park, visvang, kanovaart en bootvaart by Nqweba Dam, en besoekers kan ook 'n rit onderneem en die Vallei van Verlatenheid besigtig. Besienswaardighede in die dorp bestaan uit verskeie nasionale monumente en museums soos die Hester Rupert Kunsmuseum, Graaff Reinet Museum, Militêre Geskiedenis Museum, Groot Visrivier Museum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Matthew S
5.0
Outstanding service when I left my computer bag behind. Quiet, comfortable, affordable. Excellent location close to good restaurants. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Kasandra V
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik. Dit was baie gerieflik met die kinders. Ons was baie vriendelik ontvang en het tuis gevoel in die eenheid.
Sep 2025
Mario N
Saam met lewensmaat
5.0
Goed, beter, beste. Ons het baie lekker gebly. Skoon, veilig en goed geleë. Vriendelike ontvangs deur gasheer en gasvrou. Heerlik ontbyt geëet.
Sep 2025
Deon D
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi dorpie. Ligging perfek. Veilige parkering.
Jul 2025
Elzerie V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, veilig en gasvry. Ons het 'n kort oornag gehad, maar het geen klagtes nie. Baie mooi skoon, vriendelike diens, en 'n Boerboel wat so nou en d...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Danel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 100 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink De Graaff Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36de445123951dd47ca12f05a8f29f4eef8c81a2797d9dd289001e05536d1e06c94161da18a2630e2c83e340f3db8a590a56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 113 5 1 5 100 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.25268312176 24.531770486276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang