Successfully reported
+13

De Herberg Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Moses Kotane Street, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • Vanaf R770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Herberg is 'n outentieke plattelandse gastehuis. Dit is 'n tuiste weg van die huis en is op die N17-roete in Bethal, Mpumalanga geleë. Bethal is amper halfpad tussen Gauteng en KwaZulu-Natal of selfs Swaziland.

Of jy nou 'n sakereisiger, 'n handelsreisiger, op reis is vir vakansie of die trotse ouers van 'n opkomende sportster, ons bied wonderlike oornagverblyf.

De Herberg is 'n skoon, netjiese en sonder fieterjasies gastehuis met baie bekostigbare tariewe. Ons is naby die hoërskole, laerskole en ook stapafstand vanaf die winkels, restaurante en 'n privaat swembad.

Elkeen van die 7 kamers het sy eie karakter en gevoel. Dit is toegerus met en suite-badkamer met wasbak, toilet en stort. Een van die kamers het 'n bad in plaas van 'n stort. Al die metaalmeubels in die huis is smaakvol deur die eienaar gemaak. Elke kamer spog met 'n koffieskinkbord of -hoekie met koffie en tee, waar gaste hulself kan help. Vir vermaak het elke kamer 'n afstandbeheerde televisie met drie oop TV-kanale plus Wi-Fi.

Terwyl geen rook in die kamers toegelaat word nie, het die vier buitekamers almal toegang tot die rookarea. Die eiendom word deur 'n heining beskerm en elke gas sal 'n afstandbeheer vir die hek kry, ons het ook genoeg veilige parkeerplek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 22 Moses Kotane Street, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • Gaste dink De Herberg Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 770
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 770
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Moses Kotane Street, Bethal, 2310, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0Y2ExNDdhLThkZjUtNGU4OS1iOTIzLTA0ZWRkODlkZWI2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 22 Moses Kotane Street Bethal 2310 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.458307982343 29.468539953232
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang