Successfully reported

De Herberg Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Suset D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

N heerlike oornag plek waar jy heerlik kan ontspan vir die res van jou reis. Ons het heerlik gebly. Die gasheer het ons hartlik ontvang. Ons het veilig gevoel, al die geriewe was beskikbaar. Ons het heerlik op die stoep gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Baie dankie vir julle mooi woorde. Ons streef daarna om elke gas so te laat voel.

Kerry
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Private, peaceful, clean, pleasurable. Very enjoyable stay; unfortunately, it was only a 1-night stay, but I would recommend this beautiful hidden gem to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Ons is werklik dankbaar en bly dat u u verblyf geniet het en hoop om u weer in die toekoms te sien. Baie dankie.

Phumeza M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We will definitely go back to the lodge in future should we visit De Aar again. Professional service, the hosts and the entire team were very friendly. We received a very warm welcome on our arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Great - it is very good to see our guests enjoyed their stay with us. Please visit us again in future.

Percival B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

It was a very peaceful and quiet stay. It was a very peaceful, quiet stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Percival, thank you for the very kind words. We are looking forward to your next stay.

Cedric B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal De Herberg aanbeveel. Ja, ons het lekker gebly. Ons was ongelukkig net vir 3 dae in De Aar vir die bywoning van 'n familie diens. Alles het goed en vlot verloop. Die personeel is baie vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Baie dankie vir die moeite om ons te gradeer. Dit was lekker om julle te ontmoet, maar sou dit graag onder beter omstandighede wou doen. Ons dink steeds aan julle in hierdie seer tyd en vertrou dat dit mettertyd beter sal gaan. Baie seën.

Carlean V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Was baie lekker en skoon en die ontbyt was ongelooflik lekker. Dit was baie lekker en skoon. Die gasheer of eienaar is baie vriendelik. Ontbyt was baie lekker en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Ons is werklik dankbaar om te hoor dat julle jul verblyf geniet het en waardeer julle ondersteuning. Baie dankie.

Chandré C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Uitstekende plek, ek sal enige tyd daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Ons is dankbaar om te hoor jy het julle verblyf geniet. Baie dankie daarvoor en ons sien uit om julle weer te huisves.

Mariza D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjies, gerieflik en veilig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Baie dankie, waardeer baie, dankie vir jul ondersteuning. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Bernadine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fully equipped, comfortable and clean. Self-catering unit had all the necessities we needed - fully equipped. Comfortable and clean stay. Friendly hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Bernadine, thank you very much for your kind words. This is why we do what we do, to have happy and satisfied guests. We hope to see you again in the future.

Erika G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Baie lekker skoon verblyf met puik diens. Baie lekker gebly. Heerlike etes was beskikbaar en die diens was baie goed. Kamers is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franconette
De Herberg Lodge
Erika, dankie vir jou mooi boodskap. Ek is bly jy het dit by ons geniet. Ons sien uit na jou volgende besoek

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Franconette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Schreiner Street, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA488e9ef465d17e4eedcdf809b42c0573297997758c8e36a95e2d0801a7e32027c9152a4fb84ef569e912f3a8889080a991f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 49 Schreiner Street De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.646438922036 24.005545377731
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang