Successfully reported
+29

De Hoek Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Kromhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Hoek Gastehuis bied gemaklike en gerieflike verblyf in die hartjie van Kathu. Sentraal geleë, bied dit maklike toegang tot plaaslike winkels en geriewe, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende verblyf.

Verblyf word aangebied in 5 goed ingerigte kamers, elk met slaapplek vir tot 2 gaste. Elke kamer het sy eie ingang, 'n gemaklike bed en 'n privaat badkamer met linne en badhanddoeke. Kamers sluit ook 'n sitarea, slim-TV met Netflix, WiFi, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging in. Die kamers maak oop na 'n oordekte patio met buitesitplek.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad geniet om af te koel gedurende die warm somermaande, sowel as braaigeriewe vir diegene wat lus is vir 'n braai. Toegang tot die eiendom word streng beheer, en veilige parkering word agter hoë mure met elektriese hekke voorsien, met die meeste parkering onder oordekte areas. Ontbyt- en middagete-wegneemetepakkette kan vooraf teen 'n bykomende koste gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsemari Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Ligging

  • 5 Kromhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Hoek Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Kromhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3ae5df8b17075624d3995ea2bf5351c53b12467aaccf991867e8612b98d0ec0da882b3a7c030e0d7b365472c019c4b8817d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 5 Kromhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.6955503 23.047062
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang