Successfully reported
+9

De Hoekhuys

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Kollege Way, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

De Hoekhuys is 'n selfsorghuis vir 8 tot 10 gaste in Caledon en is 101 jaar terug gebou. Dit word deur 'n familie besit.

Dié huis is ideaal vir families of vriende en het sy oorspronklike houtvloere en hoë plafonne. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n eetkamer. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n kinderbed, en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n stapelbed in een van die dubbelbed-slaapkamers. Die badkamers het baddens, storte en toilette.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel in die eetkamer en TV met stroomfasiliteite. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan op die voorstoep ontspan en daar is braaigeriewe op die agterstoep. Parkeerplek is beskikbaar vir 2 tot 3 voertuie langs die huis. Rook is verbode in die huis, en ongelukkig kan troeteldiere nie toegelaat word nie.

Caledon bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Caledon-museum, warmwaterbronne, die Venster Kloof-natuurtuin wat 'n oorvloed inheemse veldblomme het en die Caledon-veldblomroete. Gaste kan gaan stap om die fynbos, voëllewe en inheemse bome te sien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jané Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 24 Kollege Way, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Hoekhuys het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Kollege Way, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dd1c6472e04c2b348d6b50eb203387648e99756b60e40107d57900b8ac9af177a1b6a216928721ca0aeb3248c6dd6feaddf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 24 Kollege Way Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.233626561423 19.424831092204
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang