Successfully reported
+31

De Hollandsche Molen

  • Kapasiteit: 65 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wemmershoek Road, Off the R301, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

De Hollandsche Molen is 'n huislike oord in Wemmershoek, omring deur majestueuse berge en pragtige wingerde. De Holandsche Molen is 'n ideale basis vanwaar jy die Kaapse Wynlande kan verken, jou somervakansie kan deurbring, of bloot kan ontspan en die besige stadslewe kan ontsnap.

De Hollandsche Molen bied verblyf in selfsorg-chalets wat elkeen slaapplek vir 'n maksimum van 6 gaste, insluitend kinders, bied. Elke chalet het 2 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en oond, en basiese kooktoebehore. Verder het elke chalet 'n patio met ingeboude braaigeriewe en addisionele sitplek buite. DSTV is beskikbaar in alle chalets (gastehuispakket). Veilige onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.

Die oord het 'n kafee-kiosk met 'n OTM en wegneemetes, en 'n kroeg wat ligte maaltye bedien en het 'n grootskerm-TV beskikbaar vir spesiale geleenthede soos rugby. Daar is ook 'n swembad van Olimpiese grootte, 'n kinder- en baba-swembad, kinderspeelpark met trampoliens, en 'n konferensie- en funksielokaal vir tot 350 afgevaardigdes. 'n Rustige rivier loop deur die park waar gaste welkom is om te ontspan en warm sonnige middae te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Wemmershoek Road, Off the R301, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Hollandsche Molen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 65 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wemmershoek Road, Off the R301, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe492d5a5c813577911359bdbca0917ba779065083047f295994b09e8b7757db7522e935974eb8cb28c857ab11ad8f67137d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5) 12 5 1 5 Wemmershoek Road Off the R301 7691 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.859671637109 19.038053934849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang