Successfully reported

De Kaap's Hollands 4

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.5
Veiligheid
5.0
Claudette O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld, netjies, skoon, ruim met parkering reg voor die plek. Rustig en stil area wat baie veilig voorkom. Naby aan alles en naby die hoofweg en lughawe. Nog 'n plus is die GoBus reg voor die huis verby. Ons gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie is lekker groot en mooi ingerig. Baie spasie en alles was daar wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

So lekker gebly! Lize het ons baie welkom laat voel, die eenheid is baie netjies. So lekker gebly! Lize het ons baie welkom laat voel, die eenheid is baie netjies en goed ingerig. Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Werner Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Victor Smith Crescent, Rooirivier-Rif, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8be780773781b77953aeddb66440ec2db30228c91e7db2585dbf2ddec41df0170c09f8ae794ca54e6036385f349c4f3a520c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 32 Victor Smith Crescent Rooirivier-Rif 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9703728 22.4396539
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang