Successfully reported
+10

De Kaap's Hollands 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Victor Smith Crescent, Rooirivier-Rif, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Kaap's Hollands 2 sleeper is 'n asemrowende Kaaps-Hollandse eiendom wat naby CBD geleë is, langs 'n gholfbaan en roeibane in George, en bied verblyf aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Hierdie nuut opgeknapte en moderne eenheid beskik oor 1 slaapkamer wat bestaan uit 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie eenheid het 'n aparte TV/sitkamer en 'n kombuisie.

Die kombuisie is toegerus met die nodige breekware, eetgerei, ketel, broodrooster, yskas/vrieskas, mikrogolfoond en induksieplaat. Slim-TV en gratis WiFi.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
DStv
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rian E
Saam met lewensmaat
5.0
Huis van die huis af. Pragtige plekkie, stil area, veilige parkering, uitstekende gasvrye mense.
Sep 2025
Sanet V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulike, veilige en gerieflike blyplek. Pragtige netjiese plek vir 2 mense om gemaklik te bly.
Aug 2025
Anri S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens. Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en rustig.
Aug 2025
Hilary P
Gesin met klein kinders
5.0
Enjoyed our stay. The host was very accommodating by providing a cot for our baby.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Wanda D
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi skoon en vars voorkoms. Baie goeie keuse. Baie veilige parkering. Goed geleë. Gasheer baie behulp saam. 'n Klein tafeltjie en twee stoele om by t...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Werner Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 32 Victor Smith Crescent, Rooirivier-Rif, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kaap's Hollands 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Victor Smith Crescent, Rooirivier-Rif, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb62ee185808c98ef08bf031a3ceff1946f04503e6f2683826439d416fd028867e2f1fef3c99eb7f65f425f05569645a9cc2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 32 Victor Smith Crescent Rooirivier-Rif 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9703728 22.4396539
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang