Successfully reported

De Kleijne Kaap

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Mureli R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ek sal enige tyd weer hier oorbly sou ek deur Potch reis. Alles was perfek en mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Good stay overall. Very neat and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Lovely place to stay. Lovely stay. Madelain was very helpful. The rooms are lovely and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene B
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Gerieflik, luuks, ontspanne! Soos altyd, baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theoline D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het heerlik geslaap en goed uitgerus verder gereis. Ons het in die 'Karoo' tuisgegaan. Die eenheid is met baie goeie smaak met alles toegerus wat nodig is en silwer skoon. Vir ons is dit 'n groot pluspunt dat dit in 'n rustige omgewing is. Ons sal de Kleijne Kaap met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Spykstra K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie gerieflik en sentrale oornagplekkie. Ons het 'n funksie bygewoon in Potch en het 'n oornagplekkie gesoek. Verblyf baie gerieflik en sentraal geleë. Als wat mens nodig het. Sal verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtige gastehuis. Beste klientediens. Sal vir seker weer daar boek. Ons het heerlik gebly! Pragtige eenheid met alles wat ons nodig gehad het. Baie vriendelike klientediens wat uit hul pad gegaan het om ons gemaklik te laat voel. Ons sal definitief weer in die toekoms daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Sien sterre. Baie oulike plek met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hendri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Rossini Avenue, Van der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd5cdcb0ac79fc9782e6d172091d359c9d6d2e955129726f6f35fa0c053449a116d50c74c4624044e36494abba0a27095e41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 4 Rossini Avenue Van der Hoff Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.702070214811 27.112433712058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang