Successfully reported
+67

De Kleine Werf

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Main Road, Garies, 8220, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Kleine Werf bied selfsorgverblyf in Garies, 'n klein plaasdorpie in die hartjie van Namakwaland. Die eiendom is 'n wonderlike opsie vir gesinne of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek, of vir diegene wat na Namibië op pad is.

Verblyf word gebied in 'n keuse tussen 4 losstaande eenhede; die Hoofhuis, Miemie Cottage, Boerbok, en Angel Rose. Main House bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Miemie Cottage, Boerbok en Angel Rose het elk slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer in elk van hierdie eenhede beskik oor 'n lugversorger, 'n TV met DStv en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is 'n goed toegeruste kombuis in elke eenheid om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien, terwyl 'n toegeboude patio met ingeboude braaigeriewe vir elke eenheid beskikbaar is. Gasstowe en LED-ligte is in die eenhede beskikbaar indien kragonderbrekings voorkom.

Die gastehuis is ideaal geleë binne maklike bereik van verskeie roetes wat gedurende die lenteblomseisoen gewild is en is langs 'n plaaslike plaasstalletjie geleë wat as inligtingsentrum dien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elizna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 18 Main Road, Garies, 8220, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Kleine Werf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 760
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 760
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Main Road, Garies, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ad0031205b5cd9cd5d75c400e5ce650c783fcce2b7b0598acfdb2b4c093754260c357fcd3f5817b61f6a0e160954bfb453f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 18 Main Road Garies 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.559082292105 17.989925736385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang