Successfully reported
+63

De Kunst Huisje

Gastehuis
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2025 tot 31 Jan 2026.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Ludorf Street, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 100 R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Kunst Huisje is in die gewilde dorpie Bela-Bela geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby die dorp se besienswaardighede en geriewe.

Verblyf by De Kunst Huisje bestaan uit verskeie unieke en individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en beskik oor geriewe soos 'n yskassie, 'n koffiestasie, 'n TV en noodligte in geval van kragonderbrekings.

Gratis WiFi-internettoegang, 'n braai-area, 'n swembad en veilige parkeerplek vir voertuie is beskikbaar.

De Kunst Huisje is ideaal geleë binne 1 km vanaf die Forever-oord, restaurante, winkels en 'n entjie se ry vanaf talle wild- en natuurreservate in die streek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johannes B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename ervaring. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.
Aug 2025
Anel K
Saam met lewensmaat
5.0
Oulike plek! Lekker gebly, dankie!
Jul 2025
Boshoff S
5.0
Very comfortable and warm stay. I had a very comfortable and warm stay at De Kunst Huisje. The room was beautifully prepared, and the a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Sandra E
5.0
Lekkerste oornag plekkie in Bela Bela. Baie netjies en skoon, vriendelike ontvangs.
Mei 2025
Jacques V
5.0
Baie rustig. Ja, baie. Benodig net vir seker handdoeke in die badkamer daagliks.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Juline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 59 Ludorf Street, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink De Kunst Huisje het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Ludorf Street, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd790fd98903d61b110f12a0318cf2a435e0f723bd9101faa338e8d2dc172a2fb59ce8b2128a75750a4d4c6efc952f0ad5c98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 59 Ludorf Street Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.881493116884 28.28511122209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang