Successfully reported

De La Grace

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sonja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Private, ruim eenheid in stil omgewing. Stil omgewing. Ruim eenheid. Ons kon lekker braai. Alles wat nodig was, was daar. Die gasheer het uit sy pad gegaan om die verblyf vir ons aangenaam te maak. Ek kan met 'n geruste hart De La Grace aanbeveel. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige tuin, stil omgewing, heerlike kuier. Baie lekker gebly. Gasheer het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Baie rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Rustig, gerieflik, bederf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Behalwe vir die kwessie van geen gordyne nie was die verblyf aanvaarbaar. Dit is problematies dat die woonstel geen gordyne het nie. Daar is dus geen privaatheid nie (die kamer kyk uit op die swembad wat deur die huiseienaars gebruik word) en tuinligte verlig die binnekant van die eenheid deur die nag. Wanneer die son om 5 uur opkom, is daar geen gordyne wat die sonlig uitblok nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
De La Grace
Ek is jammer hieroor. Gordyne is wel nou gehang. Groete, Johan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 11 Kolgans Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA161dc86f49c3d1a5e03dd66959da213e53c8259d7b41f7a4b46ad63dfd02042a40c33b89e630a9054c53598ae0b698f8be88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 11 Kolgans Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 12:00 -26.6790292 27.1083438
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang