Successfully reported

De la Rose Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Alphabet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable. It's a beautiful, quiet place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Wonderlik lekker gerus. Baie lekker gebly, dankie. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose R
1 nag
5.0
Jul 2025

Fantastic - would definitely stay there again. Absolutely great - safe, clean and comfortable. Hostess is lovely - very warm welcome. Highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie netjies en skoon. Ideale oorslaap na 'n lang rit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ekstra lig by yskas gedeelte nodig. Braai area en swembad was 'n groot plus gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gemaklik, vriendelik en rustig. Rustige verblyf, alles wat jy nodig het. Baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ruim, veilige parkering. Lekker groot kamer, lekker eethoekie, naby al die winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Comfortable. Comfortable and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was een van ons beste verblyfplekke sover. Baie netjies en baie gerieflik. Dit was een van ons beste verblyfplekke sover. Baie netjies en baie gerieflik. Sal net vra dat nie deursigtige gordyne of blinders in die badkamer gesit word nie. Die venster by die bad is 'n gewone ruit en ons het dit in die aand met 'n handoek toegemaak vir privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
1 nag
5.0
Mei 2024

Pragtige plek. Sal beslis aanbeveel. Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Herman Street, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f02031b18c789871e61094bf6ae8a6167106c7f27b050b11a9f63b7b7fc483d7b030ca8d344c94b1cc6c7131e97cb1d08c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 71 Herman Street Lephalale 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.680310523578 27.723499271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang