Successfully reported
+19

De Lance Chalets

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Arend Street, Flora Park, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Lance Chalets is in die dorpie Gariepdam in die Vrystaat.

Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorgkamers. 2 van die slaapkamers het elk 1 dubbelbed en 1 enkelbed die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens. Die slaapkamers het elk lugversorging met warm en koue verstellings, 'n TV en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Skoon handdoeke en beddegoed word daagliks voorsien.

Die hele perseel is omhein deur 'n spitspaalheining en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 411 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Eastwood L
Gesin met tieners
5.0
As jy op soek is na 'n stort en 'n gemaklike bed, is hierdie die plek vir jou. Ons het hier oorgeslaap oppad van KZN na Kaapstad. Die kamer was netjie...
Sien meer
Jul 2025
Michael C
Gesin met tieners
5.0
Het een aand oornag. Plek was netjies en baie naby aan die Gariepdam sowel as g. Perfekte oornagstop tussen Kaap en Gauteng.
Jul 2025
Leon P
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendlike en verwelkoming. Dankie vir die vriendlike verwelkoming en goeie diens.
Jul 2025
Henta D
Saam met vriende
5.0
Engele op ons pad gewees. Uit hul pad gegaan om ons te help met motorprobleme.
Jul 2025
Piet R
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend PUIK!
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Harriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 411

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 12 Arend Street, Flora Park, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink De Lance Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Arend Street, Flora Park, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb912ab89989878c7b43593f9361a8b0391eebd2b58e4c739a524ca42322ef5b138dfe5d4d7e35366945b8b51e02d8e6b9f29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 411 5 1 5 12 Arend Street Flora Park 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.59102 25.492113
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang