Successfully reported

De Langer Bly

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Esme L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtig. Ontspannende atmosfeer. Waarde vir geld. Pragtige plek. Defnitief waarde vir geld. Ongelooflike see-uitsig. Ons het heerlik gebly en sou wou langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Netjies, goeie ligging, alles wat mens benodig. Baie dankie, vir julle gasvryheid en die wonderlike plek. Alles wat mens benodig, netjies met 'n mooi see uitsig. Ons sal beslis weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diani V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ek sal beslis die plekkie aanbeveel. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Ons het baie lekker gebly. Dit is netjies, skoon en veilig met 'n lekker see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie goeie waarde vir geld. Ja, geen probleme. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great place. Very nice. Great view. Everything was available for the stay. Great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Beautiful place with amazing view. The hosts are very friendly. I had a great time and so did the kids. Great place and very quiet and clean. I will be back in March.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mujeeb A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great holiday location. Great sea view. Sufficient space for small kids. Wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosalina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Beautiful, breakaway accommodation establishment with amazing ocean views. We truly enjoyed our stay at De Langer Bly. From the lovely rooms, to the beautiful outdoor area and ocean views, and the friendly service - we would definitely recommend this place to friends and family =).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenne-lee S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Skoon, mooi, netjies en 'n fantasiese uitsig oor die see. Fantastiese ligging! Wonderlikste gasvrou. Ons het verskriklik lekker gebly. De Langer Bly kan ek met groot gemoedsrus aanbeveel. Dit is 'n great wegbreekplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Goeie ligging, alles wat nodig is. Goeie ligging, mooi, stylvol, onopgesmuk, woed lekke, prakties, mooi en see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Gordonia Avenue, Reebok, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdE5YYScRC3DyN2toBbosnXepf1dD2uyYwjSX8pFsPo8LhIBPF8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 62 5 1 5 93 Gordonia Avenue Reebok 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.076456881437 22.171021853373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang