Successfully reported

De Lichthuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jenene P
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Ideaal vir besigheidsbesoeke. Die ontvangs was fantasties. Dit was 'n uitstekende keuse. Die ligging, die netjiese eenhede met 'n lekker warm bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
De Lichthuis
Jenene Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was lekker om julle te kan ontvang. Voorspoed op julle pad vorentoe. Seën en vrede!

Anzelle W
1 nag
5.0
Aug 2025

Fantasties! Ons het baie lekker gebly, die gashere was so vriendelik! Wonderlike plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
De Lichthuis
Dit was lekker om julle hier te hê. Hoop julle het julle reis en tyd in die Weskus baie geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Seën en vrede!

Theuns J
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Warm, vriendelike ontvangs en verblyf. Ek het 'n vriendelike en warm ontvangs gekry vanaf Susan en haar man tydens in klok tyd. My verblyf was netjies, waarde vir geld en toegerus met alle benodighede vir my verblyf. Sal definitief weer op hulle staatmaak vir verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
De Lichthuis
Theuns, ons is baie bly dat jy jou verblyf by ons geniet het. Dankie vir jou resensie, ons waardeer dit. De Lichthuis

Darren E
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Wonderlik. Die plekkie is uitstekend en die host is baie gasvry. Ek het my stay baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
De Lichthuis
Darren, baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer elke resensie en hoop elke verblyf is 'n seën vir ons gaste. Dankie vir jou ondersteuning deur by De Lichthuis te oornag. Seën en vrede!

Bradley O
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Was nice. 'n Televisie in die kamer sal ook nice wees, though. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
De Lichthuis
Dankie vir jou resensie. Dit was lekker om jou te ontmoet. Kom maak gerus weer 'n draai. Seën en vrede!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Baie lekker. Baie veilig en netjies. Sal van 'n TV gehou het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
De Lichthuis
Gerhard Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou terugvoering. Seën en vrede

Pamela M
1 nag
5.0
Okt 2024

It was a dream come true. Peaceful welcoming retreat. The guesthouse provides comfortable accommodations and a warm, welcoming atmosphere. The staff are friendly and provide attentive service, ensuring a pleasant stay. De Lichthuis is conveniently located near local attractions and amenities, making it easy to explore the surrounding area. I love the fact that I felt safe while staying in De Lichthuis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
De Lichthuis
Thank you very much for your kind words. I am glad you enjoyed your stay with us. Blessings on your future journey. We hope to see you again!

Anel T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Dit was awesome. Die verblyf was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
De Lichthuis
Anel. Dankie vir jou terugvoering. Ek is bly julle het lekker gebly. Hoop die res van julle vakansie was ook awesome!

Nerien C
1 nag
5.0
Aug 2024

Comfortable and relaxing. The host was very friendly and accommodating. We had everything we needed and more. Will definitely book De Lichthuis again if going that way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
De Lichthuis
Nerien, thank you very much for your kind words. We are glad that you enjoyed your stay with us. Blessings.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Grens Street, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77e9f754bd83349b999441a40fd081161828a012b81933fdba0150a91ffa08251732346fb4caf362833873128f9cafac8a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 41 Grens Street Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.665015768347 18.5014934
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang