De Lichthuis
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Grens Street, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Lichthuis het 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die hartjie van Vredendal. Dit is die ideale selfsorg-opsie vir sakereisigers en toeriste.
Die verblyf beskik oor 2 van dieselfde eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste het en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n drieplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die eenheid is naby die Olifantsrivier in Namakwaland wat veral vir pragtige veldblomme in Julie, Augustus en September bekend is. Die area is ook gewild vir die kenmerkende vetplante, welvarende boerderye en talle wynkelders.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 41 Grens Street, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Gaste dink De Lichthuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Grens Street, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang