De Loft
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 01:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 3rd Cul De Sac, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Loft is 'n oopplan solder wat deel is van die eienaar se huis, maar bied volledige privaatheid en 'n aparte ingang.
Die eenheid bied gerieflike oornagverblyf met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is twee sitstoele by die ingangsdeur waar gaste 'n bietjie son kan geniet terwyl hulle 'n boek lees. 'n Ketel, mikrogolfoond en yskas word in die kamer voorsien.
Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Jacobsbaai is bekend vir sy visvangplekke en die oorloop van krewe. Plaaslike doendinge sluit visvang, kajakvaart en voëlkyk in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annemari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 7 3rd Cul De Sac, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink De Loft het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 01:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 3rd Cul De Sac, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang