Successfully reported

De Molen Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Frans V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker rustige wegbreek. Ons het ons naweek wegbreek by De Molen Farm baie geniet. Dit is stil en rustig op die plaas, met 'n mooi uitkyk op die berge, net wat mens nodig het om weg te kom van die stad af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kassandra B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Amazing views, lots to explore and do. Friendly hosts. Perfectly situated between Clarence and Golden Gate. The views are breathtaking with the freedom to explore. There is a cave situated on the farm that we could hike to, and the picnic area next to the river with tyre tubes to drift in the water was a highlight. The kids enjoyed every minute and did not want to leave. The Milkshed is very spacious and comfortable with big windows. So you can't miss the views even from inside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lin
De Molen Farm
You and your delightful family were a pleasure to host. We look forward to you visiting again. Kind regards, Brian and Lin

Letitia C
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly. Héérlik rustig. Vriendelike mense. Netjiese en skoon verblyf. Baie paadjies om te stap op die plaas. Pragtige natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Lekker gekuier. Opgradering is nodig. Die plaasdiere is 'n pluspunt. Ja, vriendelike ontvangs - mooi ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lin
De Molen Farm
Great to host you and Julie. Hope to see you again, and Cottage, as I mentioned to you, is about to be upgraded. Regards, Brian and Lin

Forika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Verander beskrywing van wat beskikbaar is. Volgens die beskrywing moet daar Wi-Fi en daaglikse skoonmaak van die eenheid wees, wat nie gebeur het nie. Ons het in Hideaway gebly en ons sou net Wi-Fi kry as ons in die eienaar se huis gegaan het. Die stoep kyk teen drie mure vas en jy het nie 'n uitsig nie. Die een hond het met sy moddervoete teen my opgespring en hulle het gelukkig die klere gewas en drooggemaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Amelia B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Beautiful and peaceful. De Molen was amazing - such a special place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-paul H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Relaxed. Was an amazing stay. Relaxed and near enough to the town to get everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lovely stay, would definitely recommend. Thank you for the lovely weekend. The hosts were a delight and always ready to help if needed. Small and intimate rondawel/cottage, but exactly what we were looking for. We enjoyed our stay a lot and would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lin
De Molen Farm
We enjoyed sharing our farm with you and Louis, Elizabeth. Hope to see you again. Kind regards, Brian and Lin.

Hannes R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

'n Aangename kuier waar ons baie tuis gevoel het. Vriendelike, hulpvaardige gashere. Ongelukkig is die wifi nie in die kamers beskikbaar nie en moes ons op die plaashuis se stoep gaan sit om enige wifi te kry. In die ysige koue was dit 'n bietjie lastig. Die gasheer het aanbeveel dat ons die rugby gaan kyk in die Golden Gate hotel (ongeveer 9 km van die gastehuis). Dit was 'n aangename ervaring, veral toe die gasheer Brian ook by ons aangesluit het. Ons het soos ou vriende gekuier en dit was 'n lekker ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Fantastiese uitkyk oor die berge en mooi waterval baie naby. Mooi groot oop spasie met die mooiste uitkyk oor die berge. Stil, maar tog naby om gou dorp toe te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lin
De Molen Farm
It was a pleasure to host you and your lovely family. Hope to see you again. Kind regards, Brian and Lin.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Number CL09, Golden Gate Road, R712, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiMDU2MDUwLTJlMmItNDVmMy1hYzk2LTg5NWIxMmZhMTNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Farm Number CL09 Golden Gate Road, R712 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519345060002 28.499983549118
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang