Successfully reported
+31

De Mond Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Hoop Nature Reserve, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R21 250 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

De Mond Villa is 'n luukse verblyf op die oewer van die pragtige Ramsarvlei in die De Hoop-natuurreservaat. Dit bied 'n eksklusiewe mengsel van egtheid, luukse en gerief met die skoonheid van die natuurlike omgewing.

Dié villa het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamers is almal ingerig met dubbelbeddens wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word op versoek. 1 van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en die ander 4 slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Die villa het wonderlike binneversiering en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is 'n volledig toegeruste kombuis wat net deur die privaat sjef gebruik word om ontbyt, middagete en aandete voor te berei, en hierdie area lei na die smaakvol gemeubileerde sitkamer waar gaste op gemaklike sitplek kan ontspan en die uitsigte oor die pragtige Ramsar Vlei kan geniet. Die leefarea lei na die eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet en die glasstapeldeure lei na die privaat buite-area met braaigeriewe en 'n swembad.

Hier wag skouspelagtige voëllewe en moontlike waarnemings van wilde bosvarke, otters, rotsdassies, troppe elande en selfs luiperdspore. Die villa is heeltemal van die netwerk af vanweë 'n kombinasie van sonkrag- en gasgeriewe. Van die aktiwiteite wat by die verblyf ingesluit is, is begeleide seewandelings, 'n natuurrit, begeleide MTB, en 'n begeleide voël- en vleistap. Die privaat gids en gasheer sal alle ingeslote en begeleide aktiwiteite reël en fasiliteer wat afhang van die lengte van verblyf, weer en gety en sal volgens die gasheer se diskresie bespreek word.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • De Hoop Nature Reserve, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 21 250
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 21 250
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 21 250
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Hoop Nature Reserve, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7464af57e93eb2fb195c12b3d9a486689219c62bd40e5bf5484aace5c5f155a67b94d46944a3051affb6310e7e1ea6b2de81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R21 250 per nag, vir 10 mense De Hoop Nature Reserve Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.455406 20.39853
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang