Successfully reported
+7

De' Nessie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peninsula Road, Kleinemonde, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 099 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De'Nessie is 'n rustige wegbreekplek naby die mooiste strand in die Oos-Kaap. Die verblyf bied 'n 180º-uitsig oor die natuur en die Kleinemonderivier.

verblyf word in 2 eenhede gebied. De' Nessie het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, en 'n aparte badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die gemeenskaplike oopplan-leefarea het 'n eetarea, sitkamer en volledig ingerigte kombuis met kookgerei, eetware en breekgoed vir 10 gaste. Daar is 'n opwasarea met skottelgoedwasser, yskas en vrieskas. 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar in die sitkamer. Buite is daar gas- en oopvuur-braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Peninsula Road, Kleinemonde, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink De' Nessie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 099
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 099
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 099
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peninsula Road, Kleinemonde, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4ZmM2ODg3LWM3YTktNDI3MS04ZGFkLTE5N2E5NmFlYmY1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 099 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Peninsula Road Kleinemonde 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.531064859066 27.035596641357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang