Successfully reported
+17

De Oude Kraal

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Seewier Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

De Oude Kraal bied knus selfsorgverblyf aan ’n gesin of groep vriende in Struisbaai.

Hierdie kothuis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het ’n stapelbed, ’n etenstafel en ’n TV. Die kombuis is met ’n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Buite is daar ’n beskutte binnehof waar gaste kan braai.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 73

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 15 Seewier Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Oude Kraal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Seewier Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151fd480d3e4df360c724a055e4db82fa7d4c1b5dfb2943b4d9d5d12d8bb46216c1232332820104ee083d972f5859d222064?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 15 Seewier Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.802344 20.05444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang