De Oude Pastorie
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Oude Pastorie bied B&B-verblyf in Swellendam. Die historiese gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede en geriewe in die omgewing kan verken.
Verblyf word aangebied in 5 Victoriaanse-styl kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, paneelverwarmers en elektriese komberse, 'n kluisie, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede. 'n Stewige ontbyt met varsgemaalde en -gebroude koffie word in die eetkamer of op die stoep bedien en spesiale dieëtvoorkeure kan ook geakkommodeer word.
Die gastehuis spog met 'n biblioteek met klassieke romans en ander literatuur wat gaste mag lees. Daar is ook gratis WiFi, 'n swembad, luisterryke tuine, 'n Koivisdam en veilige parkeerplek van die straat af.
De Oude Pastorie is ideaal geleë en net 5 minute se stap van gewilde restaurante, winkels en ander geriewe in die middedorp af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Antoné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 101 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink De Oude Pastorie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang