Successfully reported
+63

De Oude Pastorie

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Oude Pastorie bied B&B en is in die dorpie Swellendam geleë. Dié geskiedkundige gastehuis is die ideale basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede en geriewe in die omgewing kan verken.

Verblyf by De Oude Pastorie beskik oor 5 Victoriaanse-styl kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer; elke kamer het lugversorging, paneelverwarmers en elektriese komberse, 'n klein kluis om waardevolle besittings te bêre, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede vir gaste se gerief. 'n Stewige ontbyt met varsgemaalde en gebroude koffie word in die eetkamer of op die stoep bedien, en spesiale dieetvereistes kan ook voorsien word.

Die gastehuis spog met 'n biblioteek met klassieke romans en ander literatuur om na te kyk; gratis WiFi-toegang; 'n swembad, welige tuine en 'n Koi-visdam, asook veilige parkeerplek van die straat af.

De Oude Pastorie is ideaal geleë sowat 5 minute se stap vanaf gewilde restaurante, winkels en ander geriewe in die middedorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Deon G
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike plekkie en mense. Ons het heerlik gebly. Was a great ervaring. Alles was skoon, mooi en warm ontvang.
Okt 2025
Jaen F
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plek om te ontspan en die naweek te geniet. Verblyf was besonders lekker. Skoon geriewe, vriendelike en behulpsame personeel. Ontbyt was uitsta...
Sien meer
Aug 2025
Christo V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Fantastic, we had an amazing experience from arrival to departure. It was a special stop on our first night of our honeymoon. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Sophia-maria D
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely wonderful. It was incredible, the hosts were so friendly and welcoming. Breakfast was incredible and the room was beautiful,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Naomi S
Saam met lewensmaat
5.0
Genotvol om in hierdie goedbewaarde historiese huis oor te slaap. Ons het dit terdeë geniet, heerlike ontbyt (komplimente aan die chef) en goeie gesel...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Antoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 101 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Oude Pastorie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Voortrek Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf80ea78252a982dcdcc79d28102d1b2efddffc6d8a4d1384e2425261e3d6043b20ff875e146c50022de2538d90aaaf77d140?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 101 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.023677853936 20.4381487
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang