Successfully reported

De Oude Pastorie Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 373 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Louis M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Stil oornag plek. Geen verkeersgeraas. Gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Kamer was skoon en netjies. Lekker stil. Goeie waarde vir geld as jy 'n oornag nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almarié C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ou-wêreldse gasvryheid en sjarme - alles in een! Ons het op die nippertjie besluit om ons normale roete huiswaarts (vanaf die Wes-Kaap terug Gauteng toe) te verander en het besluit om op Victoria Wes te oornag. Wat 'n ongelooflik mooi dorpie, met tipies ou-wêreldse gasvryheid, iets wat ons stedelinge glad nie ken nie. Tannie Elize het ons so oubekendes ontvang en seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Ons sal baie beslis weer by De Oude Pastorie en/of in Victoria Wes oornag en sal dit baie beslis aanbeveel. Baie dankie, Tannie Elize en oom Rhonnie! (Tot ons mekaar weer sien!).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corli P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gemaklike oornag stop and go bestemming. Gasvrou was baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtige, ou huis, rustig en ontspanne atmosfeer. Baie mooi, skoon en gerieflike plekkie. Baie rustig en stil. Baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda Ann L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Voldoende en rustig. Een nag gebly. Goeie aandete en ontbyt. Dit was rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joyce L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Outydse gasvryheid en vriendelikheid. Victoria West bly bo-baas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlike tuisgevoel en atmosfeer! Ja, baie lekker geslaap. Soos hul sê, home from home! Baie skoon en netjies, vriendelike gasvrou wat jou tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik gebly. Die gasvrou is baie gaaf. Skoon en rustig. Baie lekker gebly, stil en rustig en silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sien bostaande. Die vriendelike gasvrou het ons baie tuis laat voel. Kamer was goed toegerus. Ons sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert A
1 nag
5.0
Mrt 2025

Baie lekker ontspan. 100% voldoen aan vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rhonnie & Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 373

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Cypress Street, Victoria-West, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0356dd9e4a3380c995d5f8f809415c514ee7def4aa567339ca05c5e36cbea28abfde5cdffa8ee8d5e07464c3b6fad324db1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 373 5 1 5 1 Cypress Street Victoria-West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -31.40371281385 23.10666063691
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang